0%

Radio X5 Stereo rock

Posted By: admin On:


 Vrydag 12 Julie het dit behoorlik gerock by Oppistoep van 09h00 tot 22h00 saam met Chris Batts waar daar  ñ direkte uitsending vanaf Oppi Stoep in Montana was deur Chris Batts. 13 ure se versoeke en boodskappe saam met KANSA was alles die moeite werd.. Daar was  Goeie musiek, goeie kos en goeie geselskap alles in een. Baie dankie aan die bestuur van Oppistoep, julle rock saam met Radio X5 Stereo.


Comments


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


Expand
PlayCoverTrack Title
Track Authors