0%

Radio X5 Stereo Musiek Bemarking

Posted By: admin On:


Radio X5 Stereo Musiek Bemarking

Radio X5 Stereo het ook nou sy eie sanger musiek bemarkings program, wat dit soveel makliker maak vir die sangers om hul musiek te bemark. Indien jy wil aansluit as n nuwe lid kan jy die volgende kry wat dit net soveel makliker vir die sangers gaan maak.

  • Jou eie webwerf
  • Facebook fan blad
  • Facebook cover video
  • Youtube Video
  • Sosiale media bemarking
  • Radio bemarking
  • Musiek bemarking strategie
  • Adverteer vir Gigs en optredes

Daar is sommer nog baie spesiale aanbiedinge en voordele slegs vir ons lede van Radio X5 Stereo bemarking. Kontak ons asseblief by [email protected] vir meer info.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


Expand
PlayCoverTrack Title
Track Authors