0%

Jaco Drotschie

SOUTH AFRICAN // Meyerton


SHARE

Biography


  Hello julle almal my naam is Jaco en dis vir my n voorreg om julle bietjie van myself te kan vertel.

  My naam is Jaco Drotschie en dit is die naam en van waaronder ek optree ook ek is tans woonagtig in die Vaal Driehoek in Gauteng in n dorp met die naam van Meyerton in Suid Afrika.

My sang talent is al as jong seun ontdek en ek is al n geruime tyd semi profesioneel in die musiek bedryf. Ek was baie bevoorreg  in my begin jare dat my paadjie met van die bekendes en top bekendes van ons land te kon kruis en ek saam met hulle kon werk.

Ek geniet dit terdee om mense te vermaak en vir hulle te sing daar is vir my niks so bevredigend as om vir mense te sing en hulle geniet en waardeer my musiek nie.       

  Dit is vir my vreeslik verblydend as ek n lied in iemand se hart agter los. Dit is vir my n vooreg dat ek die kans gegun is om my musiek met julle as radio stasie en luisteraars te kan deel.

Mag julle dit geniet en mag ek dalk n lied erens in n hart agterlaat.

Baie Dankie

 Musiek groete , Jaco

Booking


Agency Radio X5 Stereo Entertainment

Phone 083 505 0329

Email [email protected]

Expand
PlayCoverTrack Title
Track Authors