0%

Petru-B

SOUTH AFRICAN //


SHARE

Biography


Petru B is ‘n sangeres van Vanderbijlpark wat gemengde genre musiek sing. Sy stof bietjie ou gunstelinge soos Timothy, Save your kisses for me en Stupid Cupid af en bring hul trug vir almal se plesier. Tesame met die vergete liedjies maak sy ook nuwe gunstelinge soos Black Coffee en verskeie Juanita treffers haar eie vir ‘n voetstamp lekker vertoning.

Haar loopbaan is aan die gang geskop toe sy in 2016 derde plek geeindig het in die plaaslike Idols kompetisie.
Begin 2019 is sy genomineer as een van die Top 40 Country sangeresse in Suid Afrika.

Petru B het haar eie klank sisteem wat ook laserligte, rook masjien en borrel masjien insluit.

Rodeo Cowboy is haar debuut cd wat onlangs bekend gestel is.

Booking


Agency Petro Beyleveldt

Phone 0728505579

Email [email protected]

Expand
PlayCoverTrack Title
Track Authors