0%

Stem vir jou sanger week 1

SHARE

Stem vir jou sanger – Week 1

Stem vir jou sanger is n program wat Phil aanbied elke Vrydag op MTRI se senders in die UK.  Ses opkomende sangers ding mee om die Musiek video wat geborg word deur Steve Norman van Eagle Video Produksies.

Gaan luister hier en stem vir jou gunsteling sanger. Stemme sluit om Donderdag 8 Augustus om 10h00

Sangers

 

A3
Belinda Davids
GerQ
Jaco Drotschie
Petru-B
Tony Steyn

This poll has been finished and no longer available to vote !

Expand
PlayCoverTrack Title
Track Authors